Na 'n twee jaar liedjie droogte, 'n ingrypende persoonlike gebeurtenis en 'n vars openbaring van die kruis tydens Paasfees 2023, het Retief hierdie lied neergepen.
Video: Handmade Media